Lauren & Lyle se plaastroue

Lindy Kannemeyer deel Lauren en Lyle se pragtige plaastroue met ‘n wit en geel tema. Hierdie onthaal se dekor was baie glansryk, wat die plaas gevoel bietjie breek.

Ons het die foto’s baie geniet, dit is fantasties om te sien dat ‘n bruid en bruidegom met hul formele uitrustings op die oppervlaktes van ‘n plaas poseer vir foto’s; die agtergrond heeltemal teenstrydig van dít in die voorgrond.

Lauren se advies aan paartjies is om nie almal te probeer gelukkig hou nie, dit is jou spesiale dag en dit vlieg verskriklik vinnig verby.


Lauren & Lyle_0002 Lauren & Lyle_0003 Lauren & Lyle_0004 Lauren & Lyle_0005 Lauren & Lyle_0006 Lauren & Lyle_0007 Lauren & Lyle_0008 Lauren & Lyle_0009 Lauren & Lyle_0010 Lauren & Lyle_0011 Lauren & Lyle_0012 Lauren & Lyle_0013 Lauren & Lyle_0014 Lauren & Lyle_0015 Lauren & Lyle_0016


Diensverskaffers: