Erik & Geneve se verlowing

Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0001

Erik en Geneve se verlowings foto’s is van die mooistes wat ons al gesien het, so spontaan en eg. Erik het Geveve die groot vraag gevra op ‘n seiljag op die Vaaldam, die 26ste Oktober 2013, hulle haak die knoop deur op 25 Mei 2014.

Dié paartjie se droom troue is om in die natuur te trou en dit is die rede waarom hulle by Oakfield plaas gaan trou en die dag vier in die teenwoordigheid van familie en vriende. Meeste van die dékor wat by die paartjie se troue gaan handgemaak wees deur Erik en Geneve.

Dankie Open Image Photography vir die pragtige foto’s.

Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0002 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0003 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0004 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0005 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0006 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0007 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0008 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0009 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0010 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0011 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0012 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0013 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0014 Erik & Geneveve is verloof - Gevind op www.mooitroues.co.za_0015

Diensverskaffers:

Fotograaf:  Open Image Photography