Colleen & Pieter se Cederberg troue

Pieter het vir Colleen een middag gevra om te trou toe hulle in Skotland was. Dit was so romanties, en in die aande het hul na die sterre gekyk en by ‘n heerlike warm vuur hul knus gemaak en hul opgewonde liefde met mekaar gedeel.

Tussen die koppies en Kaapse fynbos van die pragtige Cederberge het dié twee besluit om hul pragtige boheemse, ontspanne en onvergeetlike troue te hou. Hulle het die plaas Nuwerust Rest Camp vir die hele naweek uitgehuur, waar meeste van hulle gaste ook oornag het.


cp_0036

cp_0039 cp_0040 cp_0041 cp_0042 cp_0043 cp_0044 cp_0045 cp_0046 cp_0047 cp_0048 cp_0049 cp_0050 cp_0051 cp_0052 cp_0053 cp_0054cp_0021cp_0022cp_0023cp_0024


Diensverskaffers: