Anemike en Hardi se Huweliksherdenking

Anemike en Hardi_0001

Vandag deel ons ietsie anders. ‘n Huweliksherdenking fotosessie om Anemike en Hardi se 2 jaar huweliksherdenking te vier en vir jou te wys hoe die tweetjies se liefde net meer en meer gegroei het. Anemike en Hardi  het op Universiteit ontmoet by ‘n koshuisse huisdans en in Julie 2011 verloof geraak. Hardi het Anemike met ‘n helikopterrit vanaf Durbanville Hills na Groot Constantia verras en op die wynplaas op sy knie gegaan en haar gevra om met hom te trou. Nou 7 April 2012 twee jaar later is hulle 2 jaar getroud en Debbie Lourens wat juis deel is van die Mooi Troues familie het die mooiste fotosessie met Anemike en Hardi gehad en met ons gedeel. As jy opsoek is na ‘n fantastiese fotograaf in die Wes-Kaap, doen jouself ‘n guns en gaan loer na Debbie Lourens se werk.

 Anemike en Hardi_0002 Anemike en Hardi_0003 Anemike en Hardi_0004 Anemike en Hardi_0005 Anemike en Hardi_0006 Anemike en Hardi_0007 Anemike en Hardi_0008 Anemike en Hardi_0009 Anemike en Hardi_0010 Anemike en Hardi_0011 Anemike en Hardi_0012 Anemike en Hardi_0013 Anemike en Hardi_0014 Anemike en Hardi_0015 Anemike en Hardi_0016 Anemike en Hardi_0017 Anemike en Hardi_0018 Anemike en Hardi_0019 Anemike en Hardi_0020 Anemike en Hardi_0021

Diensverskaffers:

Fotograaf: Debbie Lourens

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *