Tracy & Doug se pratige verlowing

Tracy en Doug het die interessantste verlowing foto’s laat neem saam met Riaan van der Westhuizen op die strand. Fotosessies by see is darem maar net mooi en so natuurlik.

Die verliefdes het by The Grand by V&A Waterfront getrou op 1 Maart 2014.  The Grand is reg teen die water en lyk soos ‘n privaat strand. Dit is ‘n beeldskone onthaalarea en enige bruid se droom om daar te trou.


Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0003 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0002 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0004 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0005 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0006 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0007 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0008 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0009 Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0010 


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Riaan van der Westhuizen