Wen ‘n fotosessie { Kompetisie }

– KOMPETISIE GESLUIT –

WEN KOMP

WEN 
‘n Fotosessie by Günther Schubert, ‘n fotograaf wie se naam jy sal ken vanaf die bekende Televisie programme en Tydskrifte in Suid-Afrika. Die gelukkige paartjie sal ‘n uur fotosessie wen in Kaapstad. Günther het al talle bekendes afgeneem soos die akteurs van Day’s of our Lives, Bold and the Beautiful, Daniel Bedingfield, Chad Saaiman en sy kliente sluit in Televisie programme soos Top Billing, Expresso Morning Show, Essential Magazines, Living and Loving, Checkers en baie ander privaat hoë profiel bekendes. Sy besigheid Vörsprung Studio het ook van sy ander fotografie werk op as jy wil gaan loer.

KOMP_0001MODEL TESTS_0003

hoeneemek-deel

MODEL TESTS_0004

1

VOLG DIE VOLGENDE DRIE BLADSYE OP FACEBOOK:

2

VUL DIE ONDERSTAANDE VORM IN:
[wpgform id=’9297′]

3

TERMES EN VOORWAARDES:
  1. Kompetisie inskrywings sluit 31 Maart 2014.
  2. Wenner word aangekondig op 1 April 2014 via e-pos.
  3. Prys is slegs geldig tot en met 31 Mei 2014
  4. Slegs een gelukkige paartjie sal wen.
  5. Grimering sal gedoen word in See-Punt, Kaapstad.
  6. Fotosessie area kan enige een van die volgende wees, Kaapstad, See-Punt, Clifton of Llandudno.
  7. Die prys kan nie veruil word vir kontant nie.
  8. Die paartjie gee toestemming dat die fotosessie gepubliseer mag word.
  9. Mooi Troues is die derde party, en  doen die bemarking van die kompetisie en die prys word verskaf deur Günther Schubert.