Ons gunstelling verloof- en trouringe

 verloof ringe_0003

Of jy dit wil dra as ‘n verloofring óf ‘n trouring is jou keuse, maar ons het ons gunsteling verloof- en trouringe uitgekies by een van die land se bekendste juwelierswinkels, Uwe Koetter.

Die ontwerpe, asook die kwaliteit van hierdié juwele is uitstekend. Hier onder is maar ‘n paar voorbeelde van ringe wat ons gedink het julle ook van sal hou.

Gaan maak ook ‘n draai by Uwe Koetter se webtuiste vir die nuutste modes vir verloof- en trouringe.

verloof ringe_0002verloof ringe_0004