Groente & Pasta Tafel

dagbreek shoot_0001

Ons wys vandag vir julle ‘n tafel, gestilleer deur Blank Canvas, vir die bekende Kyknet program, Dagbreek.

Die tafel is versier deur ‘n goot verskeidenheid van items, soos groente, skale en pasta wat elkeen verskillende kleure bydra tot die tema. Hierdié soort rankskikkings is ‘n goeie bewyse dat jy nie slegs van blomme hoef gebruik te maak vir versiering nie.

Alhoewel daar ‘n deurlopende groen-kleurige tema teenwoordig is, word dit afgelos deur die gebruik van geel, donkerblou en wit servette.

Moet nooit bang wees om jou kreatiwiteit te gebruik nie, maak net seker die kombinasie werk en dan gaan jy vir dit.

dagbreek shoot_0002 dagbreek shoot_0003 dagbreek shoot_0004 dagbreek shoot_0005 dagbreek shoot_0006 dagbreek shoot_0007 dagbreek shoot_0008 dagbreek shoot_0009 dagbreek shoot_0010

Diensverskaffers:

Fotograaf: Yolande Marx | Konsep en koördinering: Blank Canvas Event Design | Blomme: Blomlief
Skale, houtsirkels: My Pretty Vintage | Tafeldoek, groen servette, onderborde: Classy Hire
Skryfbehoeftes: Lezanne’s Designs,Venue: Nantes Landgoed

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *