Olivelli Modevertoning Skouspel

modevertoning skouspel

olivelli_0001


Datum: 9 Maart 2014 | Tyd: 10 am | Plek: Val de Vie | Prys: R 350 per kaartjie

Kaartjies sluit die volgende in:

  • ‘n Eksklusiewe modevertoning; Trourokke & aandrokke
  • Namiddagtee & Polo wedstryd
  • Geskenkpakkies
  • Gratis aanpassessie van enige rok na modevertoning.

Die eerste 100 kaartjies sluit ‘n gratis Little Pink Book in ter waarde van R 110.00

Om jou kaartjie te bespreek stuur ‘n e-pos na natasha@olivellicapetown.co.za