Groen geïnspireerde kombuistee

 

mona bester kombuistee_0025

123 456


 Mona Bester was die gelukkige deelnemer om die Landtscap Kombuistee kompetisie deur Mooi Troues te wen.

Ons wil die volgende mense bedank wat die kompetisie moontlik gemaak het; Eila Cakes vir die pragtige koek, Landtscap vir die onthaal en spyseniering, Riaan van der Westhuizen Photography vir die foto’s, Leipzig vir die blomme en dekor en Nooi Kreatief vir die skryfbehoeftes.

Mona vertel dat dít die kombuis-tee is waarvan sy nog altyd gedroom het. Die venue is eie aan sy soort, die blomme was presies waarvan sy hou en die uitnodigings en ander skryfbehoeftes was pragtig. Die koek was te mooi vir woorde en dan die fotograaf, Riaan, het baie hard gewerk om al die dames lekker gemaklik voor die kamera te laat voel.

Mona se sê sy sal nooit die 18de Januarie 2014 vergeet nie. Ons deel vandag met julle die foto’s van hierdie besondere kombuis-tee.


mona bester kombuistee_0002mona bester kombuistee_0001mona bester kombuistee_0003mona bester kombuistee_0004mona bester kombuistee_0005mona bester kombuistee_0006mona bester kombuistee_0007mona bester kombuistee_0008mona bester kombuistee_0009mona bester kombuistee_0010mona bester kombuistee_0011mona bester kombuistee_0012mona bester kombuistee_0013mona bester kombuistee_0014mona bester kombuistee_0015mona bester kombuistee_0016mona bester kombuistee_0017mona bester kombuistee_0018mona bester kombuistee_0019mona bester kombuistee_0020mona bester kombuistee_0021mona bester kombuistee_0022mona bester kombuistee_0023mona bester kombuistee_0024mona bester kombuistee_0025mona bester kombuistee_0026mona bester kombuistee_0027mona bester kombuistee_0028mona bester kombuistee_0029mona bester kombuistee_0030mona bester kombuistee_0031mona bester kombuistee_0032mona bester kombuistee_0033mona bester kombuistee_0034mona bester kombuistee_0035mona bester kombuistee_0036mona bester kombuistee_0037mona bester kombuistee_0038


Diensverskaffers:

123 456

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *