Kleurvolle Valentynsdag piekniek

Kleurvolle Valentynsdag piekniek.  Dit is belangrik om te onthou dat Valentynsdag ‘n viering van liefde is, ‘n dag wanneer jy en jou maat kan terugkyk na jul verhouding en al die mooi dinge onthou.  Daar is geen beter manier om jul liefde vir mekaar te vier as ‘n piekniek nie, soos die inspirasie agter vandag se fotosessie.  ‘n Piekniek is gerieflik, intiem en bekostigbaar. Kitaar byderhand sal vir jou vernuf bied terwyl jy en jou geliefde piekniek in die sagte skemer lig.   Ons deel vandag die eerste gestileerde fotosessie vir Mooi Troues en dit beteken baie vir ons.  Flowers in the Foyer het ons met die pragtige blomme en stilering voorsien en die mooi glase is beskikbaar by Poetry.  Baie dankie aan Checkers vir al die lekker kos en Sunelle van Showroom vir die stilering van die kos.

valentynsdag aqua en coral shoot_0002 valentynsdag aqua en coral shoot_0003 valentynsdag aqua en coral shoot_0004 valentynsdag aqua en coral shoot_0005 valentynsdag aqua en coral shoot_0006 valentynsdag aqua en coral shoot_0007 valentynsdag aqua en coral shoot_0008 valentynsdag aqua en coral shoot_0009 valentynsdag aqua en coral shoot_0010 valentynsdag aqua en coral shoot_0011 valentynsdag aqua en coral shoot_0012 valentynsdag aqua en coral shoot_0013 valentynsdag aqua en coral shoot_0014 valentynsdag aqua en coral shoot_0015

Diensverskaffers: