Martin en Karien se verlowing

Karien en Martin Verloof_0001


Karien en Martin het op die mees romantiese manier verloof geraak. Dié twee verliefdes het vir ‘n naweek in ‘n huisie, net buite Dullstroom, vêr verwyderd van alles en almal gaan bly. Toe ons daar aankom het ons ‘n lekker vuur gemaak en ‘n bottel rooiwyn geniet.

Karien was besig gewees om foto’s vanaf die kothuis se stoep te neem toe Martin haar vra of hy ‘n foto van haar kan neem. Martin het op sy knie gegaan, die kamera neer gesit en vir Karien gevra om met hom te trou.

Christelle Rall het ’n pragtige verlowings fotosessie met Karien en Martin gehad op ‘n plaas se landerye.


Karien en Martin Verloof_0002 Karien en Martin Verloof_0003 Karien en Martin Verloof_0004 Karien en Martin Verloof_0005 Karien en Martin Verloof_0006 Karien en Martin Verloof_0007 Karien en Martin Verloof_0008 Karien en Martin Verloof_0009 Karien en Martin Verloof_0010 Karien en Martin Verloof_0011 Karien en Martin Verloof_0012 Karien en Martin Verloof_0013 Karien en Martin Verloof_0014 Karien en Martin Verloof_0015 Karien en Martin Verloof_0016 Karien en Martin Verloof_0017 Karien en Martin Verloof_0018 Karien en Martin Verloof_0019 Karien en Martin Verloof_0020 Karien en Martin Verloof_0021 Karien en Martin Verloof_0022 Karien en Martin Verloof_0023 Karien en Martin Verloof_0024 Karien en Martin Verloof_0025


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Christelle Rall

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *