Piekniek-tema Dekor en Tafel Inspirasie

Trou tafel dekor is een van die mees belangrikste elemente van jou troue.  Dit sal jou gaste aanleiding gee wat presies die tema van jou troue is en die styl wat jy ingedagte gehad het.  Ons vriende by Leipzig Country House & Conference Centre het met ‘n paar van die oulikste diensverskaffers gewerk en die mees oulikste piekniek tema inspirasie bymekaar gesit vir jou om te geniet.  Rooi en vrolike buite troue, met hasies as inspirasie is deurlopend op skryfbehoeftes asook die tafelloper.  Vrolike informele  “piekniek-styl kos” is voorgesit. Blomme was eenvoudig gerangskik in baie houertjies met net enkel-steel blomme in.  Vlagies is gehang om by die informele vrolike tema te pas.  Baie DIY elemente wat bruid self kan herhaal soos die herwonne rooi kosblikke.  Die gevoel is dat trou-gaste heeldag buite onder Leipzig se mooi Bedouin tent kan kuier en die  mooi weer asook wingerd en berg-uitsigte kan geniet.  Baie dankie aan Christine W Photography vir die mooiste foto’s.

leipzig piekniek tema_0054leipzig piekniek tema_0055 Diensverskaffers: