Wedding Collaboration

Ons deel vandag met julle ‘n baie unieke besigheid, THE WEDDING COLLABORATION, ‘n eerste van sy soort in Suid-Afrika. Drie van die bekendste en pragtigste vroue in die trou industrie het hulle koppe bymekaar gesit en met die unieke konsep op gekom waar hulle die keuse van diamant, beplanning van verlowings en troues vergemaklik vir beide mans en vroue.


 wc


 

Hulle sit drie van die belangrikste stappe van ‘n troue bymekaar om kostes te bespaar vir beide Suid-Afrikaaners en Interationale paartjies wat gaan trou. So as jy meer wil weet oor hulle dienste gaan loer na hulle webtuiste.


wc1


Die innoverende en vars span is ook beskikbaar vir:

– Televisie onderhoude oor industrie verwante onderwerpe.
– Radio onderhoude oor industrie verwante onderwerpe.
– Koerant en tydskryf onderhoude


 wc2

wc3

Vir meer inligting, besoek gerus www.weddingcollaboration.co.za of kontak info@weddingcollaboration.co.za, of bel Nicci 071 898 4314.