Stefan & Riana se verlowing

mareshe kombuis tee_0018


Stefan en Riana het die mooiste verlowings fotosessie gehad in die platteland. Daar is darem maar niks mooier as die platteland nie. Stefan en Riana was by ‘n wild plaas se restaurant op ‘n reenerige aand. Toe hulle klaar is en hulle terug kom in die kamer het Stefan reelings gemaak dat die kamer vol rose en kerse is waar hy toe op sy knie gegaan het en Riana gevrae het om met hom te trou. Dit is so ‘n romantiese storie. Baie dankie aan Ian Odendaal vir die pragtige verlowing fotosessie se foto’s.  Stefan & Riana het op 10 Augustus 2013 getrou en ons kan nie wag om die mooi foto’s te sien nie.


mareshe kombuis tee_0019 mareshe kombuis tee_0020 mareshe kombuis tee_0021 mareshe kombuis tee_0022 mareshe kombuis tee_0023 mareshe kombuis tee_0024 mareshe kombuis tee_0025 mareshe kombuis tee_0026 mareshe kombuis tee_0027 mareshe kombuis tee_0028 mareshe kombuis tee_0029 mareshe kombuis tee_0030 mareshe kombuis tee_0031 mareshe kombuis tee_0032


Diensverskaffers:

Fotograaf: Ian Odendaal