Nadia & David se mooi troue

Nadia en David het getrou by Nantes Estate net buitekant Paarl. Hulle sagte pers kleurskema het perfek ingepas by die mooi landerye van Nantes  en die Paarl berge in die agtergrond van die foto’s.  Een van die mooiste elemente van Nadia en David se troue was die spierwit duiwe wat hulle vrygelaat het nadat hulle getrou het.

David en Nadia (2)David en Nadia (3)David en Nadia (4)David en Nadia (5)

David en Nadia (6)

David en Nadia (7)

David en Nadia (8)


Hoe het ons verloof geraak?

David wou weggaan vir die naweek en bespreek toe ‘n plekkie in Hermanus. Ek het geen idee gehad van wat hy vir daardie naweek beplan het nie. Ons het Skemerkelkies langs die see gaan geniet en net voor sonsondergang het hy my na een van my gunsteling strande geneem. Terwyl ons na die mooiste sonsondergang kyk, draai hy na my toe, vertel my hy ‘s baie lief vir my, gaan op sy een knie, haal die boksie met die ring uit sy sak en vra my net daar om met hom te trou! Ek het dadelik JA geantwoord!!


David en Nadia (9)David en Nadia (10)David en Nadia (11)David en Nadia (12)David en Nadia (13)David en Nadia (14)David en Nadia (15)David en Nadia (16)David en Nadia (17)


Advies vir paartjies wat trou:

Geniet elke oomblik van jul trou beplanning. Moenie die tyd omwens nie, tyd vlieg so vining verby, veral die laaste paar maande! Onthou ook om elke oomblik in te neem op die dag van julle troue. Dit is die beste dag ooit van julle lewens! Dit is julle dag en beplan die dag hoe julle dit wil doen en nog altyd oor gedroom het!


David en Nadia (18)David en Nadia (19)

David en Nadia (20)

David en Nadia (21)

David en Nadia (22)

David en Nadia (23)

David en Nadia (24)

David en Nadia (25)

David en Nadia (26)

David en Nadia (27)

David en Nadia (28)

David en Nadia (29)

David en Nadia (30)

David en Nadia (31)

David en Nadia (32)


Wat sou ons verander het?

As ons weer ons troudag kon oorhê, sou ons niks daarvan verander nie. Alles het perfek verloop vanaf die oggend tot die aand. Ons het ons seremonie buite met die mees ongelooflikste uitsig om ons gehad, soos ons dit van die begin af wou hê, die weer het goed saamgewerk. Ons het die mooiste fotos van ons “couples shoot” gekry. Die onthaal, toesprake, ons eerste dans.. beste herinnieringe ooit! Dit was die gelukkigste en perfekste dag van ons lewens.


David en Nadia (33)David en Nadia (34)

David en Nadia (35)

David en Nadia (36)

David en Nadia (37)

David en Nadia (38)

David en Nadia (39)


Diensverskaffers: