Elizna & Wian se kleurvolle verlowing

Elizna & Wian


Elizna en Wian het die oulikste verlowing fotosessie gehad op ‘n plaas met ‘n skuur in die agtergrond en mooi rof afgewerkte mure. Jy kan sien hoe spontaan en vol liefdie die tweetjies is met al die glimlagte en prag foto’s. Die lekkerste deel was toe Elizna en Wian mekaar begin gooi en bedek met kleur poeier. Baie dankie aan Mandie Niemann vir die pragtige en spontane foto’s.


 

Elizna & Wian (2)

Elizna & Wian (3)


 

Hoe het ons verloof geraak?

Inderhaas is ek 17:30 by die werk kom haal en geblinddoek,want ons is laat vir ‘n “vertoning”. Intussen weet ek van niks wat alreeds weke voor die tyd beplan is nie. Ons arriveer by die bestemming, maar dit is doodstil , niemand is daar nie ,behalwe een persoon met ‘n kamera wat heeltyd fotos neem. Uiteindelik word die blinddoek afgehaal… en daar reg voor my in die middel van die Vrystaat Cheetah stadium staan ‘n kazebo opgeslaan, met ‘n kombers, 12 rooi rose,wyn, sjokolade, lanterns en ‘n Mickey Mouse beertjie…… met die ringboksie in sy sak.


 

Elizna & Wian (4)

Elizna & Wian (5)

Elizna & Wian (6)

Elizna & Wian (7)

Elizna & Wian (8)

Elizna & Wian (9)

Elizna & Wian (10)

Elizna & Wian (11)

Elizna & Wian (12)

Elizna & Wian (13)

Elizna & Wian (14)

Elizna & Wian (15)

Elizna & Wian (16)

Elizna & Wian (17)

Elizna & Wian (18)

Elizna & Wian (19)

Elizna & Wian (20)

Elizna & Wian (21)

Elizna & Wian (22)

Elizna & Wian (23)

Elizna & Wian (24)

Elizna & Wian (25)

Elizna & Wian (26)

Elizna & Wian (27)

Elizna & Wian (28)

Elizna & Wian (29)

Elizna & Wian (31)

Elizna & Wian (32)


 

Wanneer beplan julle om te trou?

22 Maart 2014 is ons groot dag.


Elizna & Wian (33)


 

Diensverskaffers:

Fotograaf: Mandie Niemann