Afrika tafel dekor Inspirasie

Ons deel vandag met julle die mooiste dekor en tafel inspirasie wat ons vriende by Leipzing Country House met ons gedeel het.  ‘n Moderne geel en goud tema met ‘n  natuurlike aanslag  is bereik deur elemente soos hout, mandjies en  ‘n bietjie Afrika elemente in te bring.  Kleure en teksture weerspieël die Afrika tema op ‘n meer subtiele manier aan die konvensionele pels-motiewe.  Aardse teksture is bekom deur gebruik te maak van gevlegte tafelmatjies, dennebolle, herwinde hout blokke  en gebruikte coke botteltjies wat goud gespuitverf is om die “Touch of bling” element in te bring.  Al hierdie dekor items is baie maklik bekombaar en bekostigbaar, ideaal vir  die Selfdoen-bruid van vandag.  Gaan loer bietjie na die onderste foto’s wat Christine W Photographer afgeneem het.

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (15)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (14)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (13)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (12)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (11)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (10)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (9)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (8)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (7)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (6)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (5)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (4)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (3)

Diensverskaffers: