Aards, hout en keramiek trou inspirasie

Ons deel vandag met julle die mooiste tafel en dekor trou inspirasie wat Leipzig Country House met ons gedeel het.  Aards, hout en keramiek trou inspirasie.  ʼn Inspirasie vir winter troues. Dit is ook ʼn anderste uitkyk op ʼn vuil pienk opsie, gekombineer met wol en aardse hout elemente.

Daar is ook baie gekonsentreer om verskillende teksture te gebruik.  Byvoorbeeld die goiingsak-loper, keramiek potte en ʼn wol tafel nommer.  Die borde is ook verskillend en in lae om verskillende teksture en kleure bymekaar te bring.  Die tafel gee ‘n warm gevoel.  ‘n Gevoel van lekker tuis wees.  Dit is mos wat meeste mense graag wil hê vir hul troue, dat hul gaste lekker warm en welkom voel.

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (22) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (25)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (23)Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (24)

    Artikel Diensverskaffers:

    Klik hier vir meer diensverskaffers

    Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

    Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

    Artikel Diensverskaffers: