Griekse Godin

As kind was Debbie Lourens versot op griekse mitologie, die stories was vir haar so interessant en dit het haar heeltemal meegevoer na wêrelde waar haar verbeelding behoorlik op hol kon gaan. Met hierdie fotosessie wou Debbie elemente van griekse mitologie inbring om ‘n droom ‘verlore’ gevoel te skep. Daarom het Debbie die Griekse Godin Mnemosyne gekies as inspirasie vir die gestileerde fotosessie. Mnemosyne is die Godin van tyd en herinneringe. Twee goedjies wat Debbie dink baie goed pas by trou beplan sowel as ‘n huweliksreis om tyd saam met jou geliefde te spandeer en die pragtige herinneringe wat julle daar uit kry. Die goue aksente wat in die sessie gebruik is (goue appels,oorbelle, sowel as in die ruiker) hou verband met Mnemosyne. In die mietes het haar gevolg vir haar goue geskenkies gegee in ruil vir wonderlike herinneringe en meer tyd saam met geliefdes.

debbie_lourens_photography_01

debbie_lourens_photography_02

debbie_lourens_photography_03

debbie_lourens_photography_04

debbie_lourens_photography_05

debbie_lourens_photography_06

debbie_lourens_photography_07

debbie_lourens_photography_08

debbie_lourens_photography_09

debbie_lourens_photography_10

debbie_lourens_photography_11

debbie_lourens_photography_12

debbie_lourens_photography_13

debbie_lourens_photography_14

debbie_lourens_photography_15

debbie_lourens_photography_16

debbie_lourens_photography_17

debbie_lourens_photography_18

debbie_lourens_photography_19

debbie_lourens_photography_20

debbie_lourens_photography_21

debbie_lourens_photography_22

debbie_lourens_photography_23

debbie_lourens_photography_24

debbie_lourens_photography_25

debbie_lourens_photography_26

Mooi Diensverskaffers:

Uitnodiging: Pretty in Stains 

Ander Diensverskaffers:
Fotograaf: Debbie Lourens Photograpy | Model: Natasha Stanton  | Rok: Janita Toerien 
Koek: Elaine van Simply Cake | Hare en Grimering: Marnèl Toerien Hair and Make-up

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *